Deuteronómium 25:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jy moet ’n volle en regte gewig hê; jy moet ’n volle en regte efa hê; sodat jou dae verleng mag word in die land wat die Here jou God jou sal gee.

Deuteronómium 25

Deuteronómium 25:10-17