Deuteronómium 24:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As iemand betrap word wat ’n persoon uit sy broers, uit die kinders van Israel, steel en hom hard behandel en hom verkoop, dan moet dié dief sterwe. So moet jy dan die kwaad uit jou midde uitroei.

Deuteronómium 24

Deuteronómium 24:5-13