Deuteronómium 24:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As ’n man pas getroud is, hoef hy nie op kommando uit te trek nie, en hulle moet hom in geen enkele opsig iets oplê nie; een jaar lank moet hy vry wees vir sy huis en aan sy vrou wat hy geneem het, vreugde verskaf.

Deuteronómium 24

Deuteronómium 24:1-11