Deuteronómium 24:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As jy jou oes op jou land insamel en ’n gerf op die land vergeet, mag jy nie omdraai om dit te gaan haal nie; vir die vreemdeling, die wees en die weduwee moet dit wees, dat die Here jou God jou kan seën in al die werk van jou hande.

Deuteronómium 24

Deuteronómium 24:15-22