Deuteronómium 24:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jy moet hom sekerlik teen sonsondergang die pand teruggee, dat hy in sy kleed kan slaap en jou kan seën; en dit sal geregtigheid vir jou wees voor die aangesig van die Here jou God.

Deuteronómium 24

Deuteronómium 24:6-22