Deuteronómium 23:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die Edomiet moet jy nie as ’n gruwel beskou nie, want hy is jou broer; die Egiptenaar moet jy nie as ’n gruwel beskou nie, want jy was ’n vreemdeling in sy land.

Deuteronómium 23

Deuteronómium 23:1-12