Deuteronómium 23:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As jy aan die Here jou God ’n gelofte doen, moet jy nie versuim om dit te betaal nie; want die Here jou God sal dit sekerlik van jou eis, en dit sal sonde in jou word.

Deuteronómium 23

Deuteronómium 23:19-25