Deuteronómium 23:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy moet by jou bly, in jou midde, in die plek wat hy in een van jou poorte uitkies, waar dit vir hom goed is; jy mag hom nie verdruk nie.

Deuteronómium 23

Deuteronómium 23:13-25