Deuteronómium 23:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want die Here jou God wandel midde-in jou laer om jou te red en jou vyande aan jou oor te gee; daarom moet jou laer heilig wees, sodat Hy niks skandeliks by jou mag sien en Hom van jou afwend nie.

Deuteronómium 23

Deuteronómium 23:6-16