Deuteronómium 23:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. HY wat deur verbryseling vermink of van wie die manlike deel afgesny is, mag in die vergadering van die Here nie kom nie.

2. Geen baster mag in die vergadering van die Here kom nie; selfs sy tiende geslag mag in die vergadering van die Here nie kom nie.

3. Geen Ammoniet of Moabiet mag in die vergadering van die Here kom nie; selfs hulle tiende geslag mag nooit in die vergadering van die Here kom nie;

Deuteronómium 23