Deuteronómium 21:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

dan mag sy lyk nie aan die paal oornag nie, maar jy moet hom sekerlik dié dag nog begrawe; want een wat opgehang is, is deur God vervloek. En jy mag jou land wat die Here jou God jou as erfenis sal gee, nie verontreinig nie.

Deuteronómium 21

Deuteronómium 21:15-23