Deuteronómium 21:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar hy moet die eersgeborene, die seun van die nie-geliefde vrou, erken deur aan hom ’n dubbele deel te gee van alles wat hy besit; want hy is die eersteling van sy krag: die eersgeboortereg is syne.

Deuteronómium 21

Deuteronómium 21:13-21