Deuteronómium 20:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En wie is die man wat hom met ’n vrou verloof en haar nie geneem het nie? Hy kan teruggaan huis toe, dat hy nie in die oorlog sterwe en iemand anders haar neem nie.

Deuteronómium 20

Deuteronómium 20:1-12