Deuteronómium 20:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en hy moet aan hulle sê: Hoor, Israel, julle trek vandag nader om te veg teen julle vyande; laat julle hart nie week word nie, wees nie bevrees en beangs en word nie verskrik vir hulle nie;

Deuteronómium 20

Deuteronómium 20:1-5