Deuteronómium 20:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar jy moet hulle heeltemal met die banvloek tref: die Hetiete en Amoriete, die Kanaäniete en Feresiete, die Hewiete en Jebusiete, soos die Here jou God jou beveel het;

Deuteronómium 20

Deuteronómium 20:13-20