Deuteronómium 20:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

AS jy na die oorlog uittrek teen jou vyand en perde en strydwaens sien, ’n volk meer in getal as jy, dan moet jy vir hulle nie vrees nie; want die Here jou God wat jou uit Egipteland laat optrek het, is met jou.

Deuteronómium 20

Deuteronómium 20:1-7