Deuteronómium 2:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het die Here vir my gesê: Behandel Moab nie as vyand en begeef jou nie in die oorlog teen hulle nie; want Ek sal jou niks van sy land as besitting gee nie, omdat Ek Ar aan die kinders van Lot as ’n besitting gegee het.

Deuteronómium 2

Deuteronómium 2:3-13