Deuteronómium 2:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want die Here jou God het jou geseën in al die werk van jou hand; Hy ken jou trek deur hierdie groot woestyn; nou veertig jaar lank was die Here jou God met jou; geen ding het jou ontbreek nie.

Deuteronómium 2

Deuteronómium 2:2-14