Deuteronómium 19:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

sodat die bloedwreker hom wat ’n doodslag begaan het, nie agtervolg as sy hart verhit is en hom inhaal — omdat die pad lank is — en hom doodslaan nie, terwyl hy die dood nie verdien het nie, omdat hy hom van gister en eergister af nie vyandig was nie.

Deuteronómium 19

Deuteronómium 19:1-14