Deuteronómium 19:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jy moet vir jou die pad regmaak en jou grondgebied wat die Here jou God jou laat erwe, in drie dele verdeel, sodat elkeen wat ’n doodslag begaan het, daarheen kan vlug.

Deuteronómium 19

Deuteronómium 19:1-13