Deuteronómium 19:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

JOU naaste se grenslyn, deur die voorvaders getrek in jou erfdeel wat jy sal erwe in die land wat die Here jou God jou sal gee om dit in besit te neem, mag jy nie verlê nie.

Deuteronómium 19

Deuteronómium 19:11-16