Deuteronómium 18:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

AS jy kom in die land wat die Here jou God jou sal gee, moet jy nie leer om volgens die gruwels van daardie nasies te doen nie.

Deuteronómium 18

Deuteronómium 18:3-18