Deuteronómium 18:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En dit moet die reg van die priesters wees van die kant van die volk, van die wat ’n slagoffer bring, of dit ’n bees of ’n stuk kleinvee is: hulle moet aan die priester die blad en die twee kakebene en die maag gee.

Deuteronómium 18

Deuteronómium 18:1-11