Deuteronómium 17:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

sodat sy hart hom nie verhef oor sy broers nie en hy van die gebod nie regs of links afwyk nie; dat hy die dae kan verleng in sy koninkryk, hy en sy seuns, onder Israel.

Deuteronómium 17

Deuteronómium 17:17-20