Deuteronómium 17:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As by jou, in een van jou poorte wat die Here jou God jou sal gee, ’n man of ’n vrou gevind word wat doen wat verkeerd is in die oë van die Here jou God deur sy verbond te oortree,

Deuteronómium 17

Deuteronómium 17:1-6