Deuteronómium 17:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

dan moet jy sekerlik ’n koning oor jou aanstel wat die Here jou God sal verkies; uit die midde van jou broers moet jy ’n koning oor jou aanstel; jy mag geen uitlander, wat jou broer nie is nie, oor jou aanstel nie.

Deuteronómium 17

Deuteronómium 17:9-20