Deuteronómium 17:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die man wat vermetel handel, dat hy nie luister na die priester wat staan om daar die Here jou God te dien, of na die regter nie — dié man moet sterwe. So moet jy dan die kwaad uit Israel uitroei.

Deuteronómium 17

Deuteronómium 17:7-13