Deuteronómium 17:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En jy moet handel ooreenkomstig die uitspraak wat hulle jou te kenne sal gee, uit dié plek wat die Here sal uitkies; en jy moet sorgvuldig doen net soos hulle jou sal leer.

Deuteronómium 17

Deuteronómium 17:9-14