Deuteronómium 16:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daar mag by jou sewe dae lank geen suurdeeg in jou hele grondgebied gesien word nie; ook mag niks van die vleis wat jy die eerste dag in die aand slag, tot die môre toe oorbly nie.

Deuteronómium 16

Deuteronómium 16:1-8