Deuteronómium 16:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jy mag vir jou nie ’n heilige boomstam — enige boom — plant langs die altaar van die Here jou God wat jy vir jou sal maak nie.

Deuteronómium 16

Deuteronómium 16:16-22