Deuteronómium 16:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En jy moet vrolik wees op jou fees, jy en jou seun en jou dogter en jou slaaf en jou slavin en die Leviet en die vreemdeling en die wees en die weduwee wat in jou poorte is.

Deuteronómium 16

Deuteronómium 16:13-18