ONDERHOU die maand Abib en hou pasga vir die Here jou God; want in die maand Abib het die Here jou God jou in die nag uit Egipte uitgelei.