Deuteronómium 15:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Neem jou in ag, dat daar in jou hart geen slegte gedagte is nie, naamlik: Die sewende jaar, die jaar van kwytskelding, is naby — en jou oog dan jou arm broer skeef aankyk, en jy hom niks gee nie, en hy teen jou na die Here roep, en dit sonde in jou word.

Deuteronómium 15

Deuteronómium 15:1-13