Deuteronómium 15:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

AS daar by jou ’n arme is, een uit jou broers, in een van jou poorte, in jou land wat die Here jou God jou sal gee, dan moet jy jou hart nie verhard en jou hand nie toehou vir jou arm broer nie.

Deuteronómium 15

Deuteronómium 15:1-8