Deuteronómium 15:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En dit is die saak van die kwytskelding: elke skuldeiser moet kwytskeld wat hy aan sy naaste geleen het; hy moet sy naaste en sy broer nie aanmaan nie, want tot eer van die Here is daar ’n kwytskelding uitgeroep.

Deuteronómium 15

Deuteronómium 15:1-8