Deuteronómium 15:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dit moet nie hard in jou oë wees as jy hom as vry man van jou laat weggaan nie, want die dubbele loon van ’n dagloner het hy vir jou ses jaar lank ingedien; en die Here jou God sal jou seën in alles wat jy doen.

Deuteronómium 15

Deuteronómium 15:16-23