Deuteronómium 14:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as die pad vir jou te lank is, as jy dit nie kan vervoer nie, omdat die plek wat die Here jou God sal uitkies om sy Naam daar te vestig, te ver van jou af is, as die Here jou God jou sal seën,

Deuteronómium 14

Deuteronómium 14:22-29