Deuteronómium 14:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Julle mag geen aas eet nie; vir die vreemdeling wat in jou poorte is, kan jy dit gee, dat hy dit eet, of jy kan dit aan ’n uitlander verkoop; want jy is ’n heilige volk aan die Here jou God. Jy mag die bokkie nie kook in sy moeder se melk nie.

Deuteronómium 14

Deuteronómium 14:16-29