Deuteronómium 12:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daarheen moet julle jul brandoffers bring en julle slagoffers en julle tiendes en die offergawe van julle hand en julle gelofte- en julle vrywillige offers en die eersgeborenes van julle beeste en van julle kleinvee.

Deuteronómium 12

Deuteronómium 12:1-11