Deuteronómium 12:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jy mag dit nie eet nie, dat dit met jou en jou kinders ná jou goed kan gaan as jy doen wat reg is in die oë van die Here.

Deuteronómium 12

Deuteronómium 12:18-32