Deuteronómium 12:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. DIT is die insettinge en die verordeninge wat julle sorgvuldig moet hou in die land wat die Here, die God van jou vaders, jou gegee het om dit in besit te neem al die dae wat julle op die aarde lewe.

2. Julle moet terdeë verniel al die plekke waar die nasies wat julle gaan verdrywe, hulle gode gedien het op die hoë berge en op die heuwels en onder elke groen boom.

Deuteronómium 12