Deuteronómium 11:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Niemand sal teen julle standhou nie; die Here julle God sal die skrik en vrees vir julle oor die hele land laat kom waarop julle sal loop, soos Hy julle beloof het.

Deuteronómium 11

Deuteronómium 11:20-27