Deuteronómium 11:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

dan sal Ek die reën van julle land gee op die regte tyd, vroeë reëns en laat reëns, sodat jy jou koring en jou mos en jou olie kan insamel.

Deuteronómium 11

Deuteronómium 11:6-19