Deuteronómium 11:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

’n land waar die Here jou God voor sorg; die oë van die Here jou God is altyddeur daarop, van die begin van die jaar tot die einde van die jaar.

Deuteronómium 11

Deuteronómium 11:3-13