Deuteronómium 11:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

DAAROM moet jy die Here jou God liefhê en altyd sy ordening, sy insettinge sowel as sy verordeninge en sy gebooie onderhou.

Deuteronómium 11

Deuteronómium 11:1-3