Deuteronómium 10:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy het op die tafels, volgens die eerste skrif, die tien woorde geskrywe wat die Here op die dag van die vergadering by die berg uit die vuur met julle gespreek het; en die Here het dit aan my gegee.

Deuteronómium 10

Deuteronómium 10:1-14