Deuteronómium 10:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek sal op die tafels skrywe die woorde wat op die eerste tafels was, wat jy verbrysel het; en jy moet dit in die ark sit.

Deuteronómium 10

Deuteronómium 10:1-5