Deuteronómium 1:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Trek weg en breek op en gaan na die gebergte van die Amoriete en na al sy naburige plekke: die Vlakte, die Gebergte en die Laeveld en die Suidland en by die seekus — die land van die Kanaäniete en die Líbanon, tot by die groot rivier, die Eufraatrivier.

Deuteronómium 1

Deuteronómium 1:5-14