Deuteronómium 1:45-46 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

45. En julle het teruggekom en voor die aangesig van die Here geween, maar die Here het na julle stem nie geluister en julle geen gehoor gegee nie.

46. So het julle dan baie dae in Kades gebly, solank as julle daar gebly het.

Deuteronómium 1