Deuteronómium 1:44 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het die Amoriete wat in dié gebergte gewoon het, uitgetrek julle tegemoet en julle agtervolg soos die bye maak; en hulle het julle verstrooi in Seïr tot by Horma.

Deuteronómium 1

Deuteronómium 1:36-45